Welkom by my website! My Naam is Lélanie Swart. Ek is n Kunstenaar, kreatiewe Entrepreneur en Digitale Bemarker wat daarvan hou om ander mense te inspireer deur geloof, kuns en praktiese geleenthede. My missie is om mense te inspireer om hul God-gegewe doel en talent te ontdek en te koester. Kreatiwiteit bou n lewe van Hoop, Vryheid en Oorvloed, een treë op n slag.
Die LEGACY BUILDERS PROGRAM gee hoop en inspirer sense tot hoër hoogtes.
Hierdie Program het my toegang gegee tot die regte Digitale vaardighede, maklike hulpmiddels asook verskeie inkomste strome geleenthede - alles op een plek.
Nou leer ek hoe om my nalatenskap te bou en te laat groei met tyd. Al die Lof en die Eer aan my Vader. Hierdeur wil ek graag ander help om ook hierdie Vryheid te ondek. Hierdie het nie net my lewe verander nie, maar ook my selfbeeld laat groei.
As jy kan ver-eeselwig met my ervaring van geen of beperkte tegnologiese agtergrond en beperkte vaardighede en drome wat nie meer bestaan nie, of jy soek slegs n voet in die deur, maar weet nie waar om e begin nie. Welkom by die "Weet nie"-span. Hier is jy op die regte plek! Ek hoop jy gaan Jou reis saam met ons as Jou nuwe familie geniet en ek spreek lewe or Jou en Jou besigheid! Shalom